LEWENSENTRUM · MEYERSDAL

HIER IS
PLEK
VIR JOU.

Welkom by LewenSentrum. Kom groei saam met ons in geloof en leef God se liefde uit.

Sondae · 09:00 en 17:00

JOU EERSTE BESOEK

Kom soos jy is.

Of jy ons vir die eerste keer besoek of reeds deel van die gemeente is: jy is welkom.
UIT ONS EREDIENSTE

Geloof vir die lewe.

Jongste erediens
RAAK BETROKKE

Saam maak ons ’n verskil.

Daar is plek om te groei, mense te leer ken en jou gawes te gebruik.
DIE HART VAN ONS GEMEENTE

Om God en mens
liewer te hê.

“‘Luister, Israel, die Here ons God is die enigste Here. Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’ Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is groter as dié twee nie.”
MARKUS 12:29b–31 · AFR83
LEWE MET RITME

Jou gemeente
deur die week.

Bly verbind met die Lewe met Ritme-toepassing. Laai dit op jou selfoon af.