Motorfietsgroep
Die motorfietsgroep onder leiding van Wynand en Zelna Vivier hou gereeld “Breakfast Runs” op Sondae. Daar is ook ‘n “Long Run” later in die jaar, waar die motorfietsgroep ‘n aand oorslaap.
Indien jy belangstel om meer uit te vind oor die motorfietsgroep, skakel Gys Vermeulen by 083 530 2995 / This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Terugvoer op 'Die Woord'
Terugvoer:
- "Somtyds wanneer 'n ou deur 'n krisis gaan dan is daar niks meer ka...
- "Kan nie wag vir Sondae om na die diens te luister nie. Die oggend ...
- "Hallo, die uitsendings het al soveel vreugde vir my gebring en dit...
- "BAIE DANKIE, vir Ds Andries se preek vanoggend oor die Onse Vader!...
- "Dit is lekker om 'n bemoedigende boodskap in die omgewing van 'n m...
- "Ek waardeer die uitsendings baie en neem dit gereeld op om later d...
- "Ons mis nie een Sondag die dienste op Kyknet nie. BAIE BAIE BAIE D...
- "Die Manier waarop julle die diens bedryf, die heerlikse sang...
- “Die preke gee vir my 'n totale nuwe dimensie aan...
- “Dankie vir die oordenkings elke oggend dit dra o...
- “Ek het Sondag 25 September vir die eerste keer...
- “Dis wonderlik dat ons op Woord-gefundeerde geestelike ...
- “Wonderlik om op die TV so ‘n program te kan kyk me...



















.jpg)











