Get Adobe Flash player

Sondag Eredienste: 08:15 | 10:15 | 18:30 | kykNET Sondag Eredienste DSTV Kanaal 111: 08:30 | 17:30

Die Woord op kykNET

(DSTV Kanaal 111) 

Elke Sondag

08:30 en 17:30

Oordenkings op

Maandae, Woensdae,

Vrydae & Saterdae om

05:55 en Dinsdae en

Donderdae om 06:25.

Borg 'Die Woord'

alt

 

 

Atletiekklub

LewenSentrum Atletiekklub is ‘n ten volle geakkrediteerde atletiekklub by ASA en Sentraal-Gauteng. Ons akkommodeer die dissiplines van padwedlopers en stappers. Jonk en oud is welkom. Die klubgazebo is by die meeste wedlope in en om Gauteng waarneembaar, waar daar voor en na wedlope saam gekuier word.



 

alt

 

Wat bied LewenSentrum Atletiekklub jou:

o   Gereelde deelname aan wedlope.
o   Oefengroepe vroegoggend en laatmiddag – weeksdae en naweke.
o   Gesinsgeoriënteerde betrokkenheid deur deelname of ondersteuning

Vir meer info skakel Michelle Hadlow by 082 571 2156 / This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Terugvoer op 'Die Woord'

Bestellings

 alt

 

Word stil voor God

Nou beskikbaar.

> Kliek hier vir meer inligting.

alt

alt

alt

alt

VLS webtuiste

alt

 

alt

alt

 alt

Teken in

Word 'n lid van ons webgemeenskap.