Skakel in en Groei
Kleingroep uitreike
![]() |
![]() |
“Na aanleiding van ons selgroep se onderneming om een keer per kwartaal van onsself te gee en uit te reik na ander, het ons die eerste kwartaal saam met Natalie Marx van die welsyn op Silwerkroon Bejaarde Sentrum besluit. Die selgroep het besluit dat ons die bejaardes met n vroeë Valentyns-verrassing sou verras. Ons het dus Saterdag 11 Februarie 2012 die oggend by Silwerkroon bymekaar gekom.
Die “Mall Maestros” het vir die bejaardes n paar nommertjies op hulle blokfluite gelewer, waarna Dieter sy kitaar nader getrek het. Hoewel die selgroep net 3 liedjies saam geoefen het, moes ons n paar versoeke ook saam met die bejaardes sing waarna ons saam die sang afgesluit het met die “Onse Vader”.
Die kinders het die Valentyns geskenkies en sakkie lekkers saam met n lekker drukkie uitgedeel terwyl van die volwassenes geskenkies boonte gevat het en van die bejaardes in hulle kamers gaan bedien, wat nie kon afkom saal toe nie. Nadat ons vir die siekes gebid het en lekker saam gekuier het, was dit ongelukkig weer tyd om te groet met trane wat weereens vlak lê want ons het almal besef dat oud word ook vir ons elkeen voorlê.
Wat n voorreg om God EN mens liewer te hê en dit prakties te kon ervaar.”
Artikel geskryf deur Eppo Joubert
![]() |
![]() |
|
| Elkeen het n storie. | Ons bid saam voor ete. | |
![]() |
![]() |
|
| Opskep tyd. | Van ons dames gaste. |
ALS Kleingroepleiers
![]() |
![]() |
|
| Adriaan Steyn | Adriaan Wagenaar | |
![]() |
![]() |
|
| Alda Kotze | Alta Grobler | |
![]() |
![]() |
|
| Andries Coetzee | Annie Vermaak | |
![]() |
![]() |
|
| Ashley Erasmus | Bernard Engelbrecht | |
![]() |
![]() |
|
| Bertie Engelbrecht | Braam Durant | |
![]() |
![]() |
|
| Brian Smal | Carel van Heerden | |
![]() |
![]() |
|
| Chris Rheeder | Danie Harmse | |
![]() |
![]() |
|
| Darius Prinsloo | Deon Botha | |
![]() |
![]() |
|
| Dolf Dreyer | Dries Joubert | |
![]() |
![]() |
|
| Elize Ayres | Eppo Joubert | |
![]() |
![]() |
|
| Eugene Becker | Eugene Blume | |
![]() |
![]() |
|
| Ewald Coetzee | Flip Kapp | |
![]() |
![]() |
|
| Frans Joubert | Gideon Harmse | |
![]() |
![]() |
|
| George Enslin | Gerhard Hattingh | |
![]() |
![]() |
|
| Gert du Plooy | Gys Vermeulen | |
![]() |
![]() |
|
| Hanta Schutte | Hantie Terblanche | |
![]() |
![]() |
|
| Hein Bester | Hennie Kruger | |
![]() |
![]() |
|
| Jaap Fourie | Jaco Mare | |
![]() |
![]() |
|
| Johan Schutte | Johan Bantjies | |
![]() |
||
| Kas van der Merwe | ||
![]() |
![]() |
|
| Louis Pretorius | Lourens Pretorius | |
![]() |
![]() |
|
| Margaret Raats | Marietjie Kruger | |
![]() |
![]() |
|
| Neo Kuhn | Nico Struwig | |
![]() |
![]() |
|
| Niek Coetzee | Pierre Buitendag | |
![]() |
![]() |
|
| Pierre Grobbelaar | Piet Jansen van Vuuren | |
![]() |
![]() |
|
| Piet Morris | Pieter Kritzinger | |
![]() |
![]() |
|
| Renier du Toit | Renier van Rooyen | |
![]() |
![]() |
|
| Richard Leo | Rudy bosch | |
![]() |
![]() |
|
| Rykie Janse van Rensburg | Stefan van Niekerk | |
![]() |
![]() |
|
| Susan Coetser | Zack vd Berg |
Trefpunt@work Kleingroepleiers
![]() |
![]() |
|
| Alex Holder | Divan Terblanche | |
![]() |
![]() |
|
| Francois Badenhorst | Heinrich Smit | |
![]() |
![]() |
|
| Michelle Malan | Sean Engelbrecht | |
![]() |
![]() |
|
| Urban Badenhorst | Wouter Smit | |
![]() |
![]() |
|
| Yolanda Nel | Yolandi Dreyer | |
Lewensentrum Voogde
![]() |
![]() |
|
| Alta Grobler | Andries Coetzee | |
![]() |
![]() |
|
| Ashley Erasmus | Antonie van Niekerk | |
![]() |
![]() |
|
| Darius Prinsloo | Dolf Dreyer | |
![]() |
![]() |
|
| Eppo Joubert | Gerhard Hattingh | |
![]() |
![]() |
|
| Hannes Koch | Hennie Kruger | |
![]() |
![]() |
|
| Herman Coetzer | Johan Bantjies | |
![]() |
![]() |
|
| Sean Engelbrecht | Stefan van Niekerk | |
![]() |
||
| Wouter Smit |
Administrasie
![]() |
![]() |
|
Charmaine Delport Kleingroep Administrasie. 072 577 5919 |
Paul Grobler Hoof : Kleingroepe. 082 496 5843 |
Terugvoer op 'Die Woord'
- "Somtyds wanneer 'n ou deur 'n krisis gaan dan is daar niks meer ka...
- "Kan nie wag vir Sondae om na die diens te luister nie. Die oggend ...
- "Hallo, die uitsendings het al soveel vreugde vir my gebring en dit...
- "BAIE DANKIE, vir Ds Andries se preek vanoggend oor die Onse Vader!...
- "Dit is lekker om 'n bemoedigende boodskap in die omgewing van 'n m...
- "Ek waardeer die uitsendings baie en neem dit gereeld op om later d...
- "Ons mis nie een Sondag die dienste op Kyknet nie. BAIE BAIE BAIE D...
- "Die Manier waarop julle die diens bedryf, die heerlikse sang...
- “Die preke gee vir my 'n totale nuwe dimensie aan...
- “Dankie vir die oordenkings elke oggend dit dra o...
- “Ek het Sondag 25 September vir die eerste keer...
- “Dis wonderlik dat ons op Woord-gefundeerde geestelike ...
- “Wonderlik om op die TV so ‘n program te kan kyk me...



















.jpg)





































































































