Get Adobe Flash player

Sondag Eredienste: 08:15 | 10:15 | 18:30 - kykNET Sondag Eredienste DSTV Kanaal 111: 08:30 | 17:30

Die Woord op kykNET

(DSTV Kanaal 111) 

Elke Sondag

08:30 en 17:30

Oordenkings op

Maandae, Woensdae,

Vrydae & Saterdae om

05:55 en Dinsdae en

Donderdae om 06:25.

Borg 'Die Woord'

alt

 

 

 

Ons Eredienste

Alberton LewenSentrum Gemeente is 'n vernuwende Afrikaanse gemeente wat daarop fokus om God en mens liewer te hê. Ons sien lewensverandering weekliks plaasvind.


Wat maak ons uniek?
 

  • Ons dienste en manier van kerkhou is tussen die drie Susterskerke en die Pinkster en Charismatiese kerke.
  • Ons preke is relevant, prakties, verstaanbaar en lewensveranderend.
  • Ons musiek vind aanklank by oud en jonk; daar is bekende en nuwe liedjies - iets vir almal.
  • Ons vriendelikheid teenoor almal skep 'n warmte vir lidmate en besoekers.
  • Ons versorging en bereidheid om jou te help word gedryf deur 'n passie en toewyding.
  • Ons opleiding, kursusse, en kennis verbeter konstant, sodat ons vir jou die nuutste en beste toerusting kan bied.


Na elke diens word daar oor 'n koppie koffie / tee lekker gekuier met die leierskap, mede-lidmate en besoekers, om so nuwe vriendskapsbande te smee.

Bestellings

 alt

 

Word stil voor God

Nou beskikbaar.

> Kliek hier vir meer inligting.

alt

alt

alt

alt

alt

 

alt

alt

 alt

Teken in

Word 'n lid van ons webgemeenskap.