Get Adobe Flash player

Sondag Eredienste: 08:15 | 10:15 | 18:30 - kykNET Sondag Eredienste DSTV Kanaal 111: 08:30 | 17:30

Die Woord op kykNET

(DSTV Kanaal 111) 

Elke Sondag

08:30 en 17:30

Oordenkings op

Maandae, Woensdae,

Vrydae & Saterdae om

05:55 en Dinsdae en

Donderdae om 06:25.

Borg 'Die Woord'

alt

 

 

 

Bedieningsfilosofie

Sang/Musiek
Sing liedjies uit beide die Pinkster- en Susterskerkgeledere.
Musiek is lewendig en opgewek maar nie oorheersend nie.

altPreke
Is prakties en interessant.
Gaan oor die alledaagse lewe en is lewenstoepaslik.

Tydsduur
Dienste word beplan om in 75 minute klaar te wees.
Respekteer mense se tyd en privaatheid.

Werking van die Heilige Gees
Gawes moet gebruik word tot stigting van gehoor.
Alles moet ordelik en professioneel geskied

Bestellings

 alt

 

Word stil voor God

Nou beskikbaar.

> Kliek hier vir meer inligting.

alt

alt

alt

alt

alt

 

alt

alt

 alt

Teken in

Word 'n lid van ons webgemeenskap.