ALS Visie
Ons droom van 'n gemeente wat homself gee om God en mens liewer te hê.
Ons sien 'n kerk waar soekers sowel as gelowiges toegerus word vir lewensverandering.
Ons naam LewenSentrum praat van ons droom om geriewe en bedieninge daar te stel wat mense se lewenskwaliteit gaan verbeter.






























