Get Adobe Flash player

Sondag Eredienste: 08:15 | 10:15 | 18:30 - kykNET Sondag Eredienste DSTV Kanaal 111: 08:30 | 17:30

Die Woord op kykNET

(DSTV Kanaal 111) 

Elke Sondag

08:30 en 17:30

Oordenkings op

Maandae, Woensdae,

Vrydae & Saterdae om

05:55 en Dinsdae en

Donderdae om 06:25.

Borg 'Die Woord'

alt

 

 

 

7 Waardes

 

Wat is die Sewe Waardes? Dis die geestelike waardes waarvolgens ons al die ander dinge in die gemeente doen.
As die sewe dimensies die sambreel is vir bedieninge, is die 7 waardes die fondasie waarop die sambreel staan: 'dit is letterlik die basis waarop ons alles in die gemeente doen.'


Die 7 Waardes vind ons in Markus 12 : 29-31:

 

alt

  • Hele hart
  • Bekering en 'n sensitiewe hart vir die werking van die Heilige Gees.

alt

  • Hele verstand
  • Liefde vir God se Woord, denke word vernuwe deur die Woord.

alt

  • Hele siel
  • Lewe van waarheid en karaktervorming.

alt

  • Hele krag
  • Gee van jou materiële hulpbronne en jou gawes om 'n verskil te maak.

alt

  • Naaste soos jouself
  • Verhoudings, mede-gelowiges en kleingroepe

alt

  • Naaste soos jouself
  • Verhouding met onkundige, ongelowige of soeker.

alt

  • Uitmuntendheid
  • Ons glo ons kan alles voortreflik doen.

 

Bestellings

 alt

 

Word stil voor God

Nou beskikbaar.

> Kliek hier vir meer inligting.

alt

alt

alt

alt

alt

 

alt

alt

 alt

Teken in

Word 'n lid van ons webgemeenskap.