Kursusse
Kry meer inligting oor ons algemene kursus.
| Nuwe Lidmaatkursusse | |
![]() |
Die Wie?, Wat?, en Hoe? van ons Gemeente.
|
|
7-Waardes-Kursus |
|
![]() |
Die 7 waardes waarop ons die gemeente bou, soos wat ons dit vind in Markus 12:28-31
Die kursus duur 6 weke en word op Dinsdagaande deur Pastoor Andries Enslin aangebied. |
|
Basiese Christenskapskursus |
|
![]() |
Die ABC van Christenskap. Die "hoe?"-vrae oor Christenwees word beantwoord en ons kyk na die vingerafdrukke van God op ons lewens |
|
Huweliksvoorbereidingskursus
|
|
![]() |
Die besluit om te trou is waarskynlik een van die grootste besluite wat ‘n mens neem, aangesien dit twee mense lewenslank aan mekaar verbind. Die doel van die kursus is om: - Mekaar beter te leer ken voor die sluiting van die huwelik. - Meer begrip te ontwikkel vir dit wat wag na die bruilof. - Om rooi ligte te identifiseer en bevredigend deur te werk |
|
Ouerskapvoorbereidingskursus |
|
![]() |
Vir almal wat hulle kinders wil laat inseën en ook 'n paar goeie kinderopvoedingsbeginsels wil vasmaak. |
|
Huweliksverrykingskursus |
|
![]() |
Hoe hanteer mens kapings, dood van ‘n geliefde, egskeiding of enige soortgelyke verlies? |
|
Aansteeklike Christenskapkursus |
|
|
|
Kom leer hoe om jou Christenskap uit te leef sodat dit ander sal aansteek en nie afstoot nie. Met hierdie kursus gaan jy uitvind hoe jy jou geloof kan kommunikeer in ‘n styl wat jou pas! |
Terugvoer op 'Die Woord'
Terugvoer:
- "Somtyds wanneer 'n ou deur 'n krisis gaan dan is daar niks meer ka...
- "Kan nie wag vir Sondae om na die diens te luister nie. Die oggend ...
- "Hallo, die uitsendings het al soveel vreugde vir my gebring en dit...
- "BAIE DANKIE, vir Ds Andries se preek vanoggend oor die Onse Vader!...
- "Dit is lekker om 'n bemoedigende boodskap in die omgewing van 'n m...
- "Ek waardeer die uitsendings baie en neem dit gereeld op om later d...
- "Ons mis nie een Sondag die dienste op Kyknet nie. BAIE BAIE BAIE D...
- "Die Manier waarop julle die diens bedryf, die heerlikse sang...
- “Die preke gee vir my 'n totale nuwe dimensie aan...
- “Dankie vir die oordenkings elke oggend dit dra o...
- “Ek het Sondag 25 September vir die eerste keer...
- “Dis wonderlik dat ons op Woord-gefundeerde geestelike ...
- “Wonderlik om op die TV so ‘n program te kan kyk me...



















.jpg)


















