Get Adobe Flash player

Sondag Eredienste: 08:15 | 10:15 | 18:30 - kykNET Sondag Eredienste DSTV Kanaal 111: 08:30 | 17:30

Die Woord op kykNET

(DSTV Kanaal 111) 

Elke Sondag

08:30 en 17:30

Oordenkings op

Maandae, Woensdae,

Vrydae & Saterdae om

05:55 en Dinsdae en

Donderdae om 06:25.

Borg 'Die Woord'

alt

 

 

 

ALS Biblioteek

Die LewenSentrum wil sy lidmate graag in staat stel om al 7 waardes uit te leef en spesifiek ook om die Here lief te hê met ons hele verstand. 

altBoeke en ander media is van onskatbare waarde om 'n mens se denke te rig. 
Ons stel nou  boeke wat aan die ALS waardes voldoen, beskikbaar op ‘n uitleenbasis.

Vir jou gerief, publiseer ons ‘n volledige katalogus van boeke / media reeds opgeneem in ons biblioteek.


Kliek hier om in Excel-spreadsheet formaat dit af te laai.

Jy kan ‘n terugvoervorm by die ALS Bedieningtoonbank kry en ‘n boek aanvra. 

Baie dankie aan almal wat alreeds ‘n vrygewige skenking van goeie boeke gemaak het. Ons sal dit hoog op prys stel as jy steeds van boeke wat jy aangekoop en klaar gelees het, aan ons sal skenk.

Ons het veral ‘n groot behoefte aan DVD's vir jonk en oud, sowel as kindermedia (boeke, CD's en DVD's).

Bestellings

 alt

 

Word stil voor God

Nou beskikbaar.

> Kliek hier vir meer inligting.

alt

alt

alt

alt

alt

 

alt

alt

 alt

Teken in

Word 'n lid van ons webgemeenskap.