Get Adobe Flash player

Sondag Eredienste: 08:15 | 10:15 | 18:30 - kykNET Sondag Eredienste DSTV Kanaal 111: 08:30 | 17:30

Die Woord op kykNET

(DSTV Kanaal 111) 

Elke Sondag

08:30 en 17:30

Oordenkings op

Maandae, Woensdae,

Vrydae & Saterdae om

05:55 en Dinsdae en

Donderdae om 06:25.

Borg 'Die Woord'

alt

 

 

 

Word stil voor God

alt

Skrywer/s: NEL/ENSLIN
Publisher: CHRISTELIKE UITGEWERS
Formaat: SAGTEBAND
Taal: AFRIKAANS

Koste: R100,00

 

alt


Sukkel jy met jou gebedslewe? Voel jy soms dat "gebed nie werk nie"?

Wat mense dikwels nie besef nie, is dat ons ons gebede wil laat fokus op ons eie wil, en nie op God se wil nie.

Want anders as wat 'n mens so dikwels wil glo, is gebed nié om ons versoeke elke dag soos 'n kruidenierswarelysie vir God af te rammel nie.

Gebed - ware gebed - is om te luister na God se stem.

In WORD STIL VOOR GOD stel Marius Nel en Andries Enslin jou bekend aan die gebedspraktyk wat deur die woestynvaders ontwikkel is, naamlik: lees in die teenwoordigheid van God die Skrifgedeelte, bepeins daaroor sodat jy kan sien wat God vir jou wil wys; reageer in gebed wanneer jy sy stem hoor; en rus in die Here totdat jy weet wat Hy van jou vra.

Stap in WORD STIL VOOR GOD in 40 dae saam met die skrywers op hierdie pad van stil-word, en ervaar 'n dieper, meer vervullende gebedslewe.


Na die eerste 20 dae van die boek kan jy aan ons, Marius Nel en Andries Enslin, daagliks terugvoer gee.

Veral vanaf dag 20 tot 30 van die stiltetyd.

Marius en Andries sal ook waar nodig antwoorde terugstuur en so kan ons saam groei in God.

alt

Bestellings

 alt

 

Word stil voor God

Nou beskikbaar.

> Kliek hier vir meer inligting.

alt

alt

alt

alt

alt

 

alt

alt

 alt

Teken in

Word 'n lid van ons webgemeenskap.